A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   D   »   Die Antwoord Lyrics   »   Super Evil Lyrics

Die Antwoord - Super Evil Lyrics

Font:      
Align:    
  • Ons is fokken mal
  • Kom ons slag 'n koei
  • Hang hom onderstebo
  • Nou gaan hy lekker bloei
  • Okay mannetjie, tyd vir jou les
  • Yo jissis vrou, waar's die fokken mes?
  • (hier so!!)
  • Fokkit
  • Yes Yes Yes
  • Eugene terror met die 666
  • My moer my vrou flow is rou
  • Reimpies, skop en donner
  • Maak gou pappie
  • Ons is fokken honger
  • Hou jou bek jou klein frek
  • Waar is jou respek?
  • Haal jou vinger uit jou hol
  • Waar's my fokken zol?
  • Jissis - klein Frikkie, neus vol snot
  • (God asseblief - gooi weg daai vrot rot)
  • Hierso's 'n spliff Pappie
  • Hierdie goed skop
  • Kyk die vol maan!
  • Hierdie kak is aan die gang
  • Almal!!
  • Eugene Terror!!!
  • Dis my fokken naam
  • Put your hands together
  • Kom ons bid saam
  • Super Evil, I am your enemy
  • Super Evil, I am your enemy
  • Klein kappie, kaftan
  • Wat's aan die gang?
  • Spliff in my hand
  • Bokkie aan die kant
  • Groot dagga blaar op my voorkop YO
  • (Ek hou vannie rooi, groen en gou oppie mou)
  • Ons is fokken rou
  • Ons is fokken nou
  • Ons is fokken hier
  • Waar's die fokken bier
  • Kom nou seun, eet daardie been
  • Nee dankie pa
  • Ek's 'n vegetarien
  • Jy's 'n fokken poes
  • Kyk jou fokken hemp
  • Wat staan daar, ANC?
  • Is jy getik in jou kop?
  • Ons is die AWB
  • Boerewors, shambok, wys met die vleis
  • Rotgif in my spliff
  • Kaftan wit
  • As ons satan gaan aanbid
  • [cough cough]
  • Raah, kykie wille bulletjie
  • Ma, ek voellie lekke nie
  • Hierso, vat ‘n pilletjie
  • Super Evil, I am your enemy
  • Super Evil, I am your enemy
  • Antibiotika is lekker
  • Dit laat my beter voel
  • Aaaah – nou voel ek lekker!
  • Vat ‘n sluk van my black alien juice
  • Ek vat ‘n fokken sluk
  • Then I transform
  • Ons skud op die dansvloer
  • Get your arse warm
  • Die Beste
  • Vetse
  • Moederfokken Zefste
  • Suid Afrikanse rap-rave master
  • Ninja's on attack, aah
  • Check ons funny rapper
  • Fokken alien soos Wikus van der Merwe
  • Geen fokken skaam
  • Baby, I'm on..
  • the microphone with a black alien arm
  • ***** up your brain soos ‘n ill kop stamp
  • Fok!
  • Like my *****in name was Neil Blomkamp
  • Super Evil, I am your enemy
  • Super Evil, I am your enemy
  • Ninja –aka killer prawn
  • Yo-landi Visser – aka fok julle naaiers,
  • You know who you are
  • Jou ma se poes in ‘n vispaste jar
  • [Sample]
  • “Toe nou pa, moenie so te kere gaan nie.
  • Wat moet die mense van ons dink?”
  • “Man, hulle kan dink net wat hulle wil.
  • Ek gee okkie eers om nie.”

  • Report error in lyric




    The Super Evil lyrics by Die Antwoord is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Die Antwoord Super Evil Lyrics