Jim Reeves - Ding Dong Lyrics
(Written by Taffy Kikillus)Ding-dong, sing die klokke vir die maanDing-dong, nag is hier en ek moet gaanAfskeid is swaar, maar, my lieflingLaat dit net tydelik wees.Neem hierdie roos as 'n tekenDat ek beloof jou trou te weesDing-dong, roep die klokke jou en myDing-dong, liefdes-ure is verby.Ding-dong, sing die klokke vir die maanDing-dong, nag is hier en ek moet gaanAfskeid is swaar, maar, my lieflingLaat dit net tydelik wees.Neem hierdie roos as 'n tekenDat ek beloof jou trou te weesDing-dong, roep die klokke jou en myDing-dong, liefdes-ure is verby...