A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   J   »   Jim Reeves Lyrics   »   Ek Verlang Na Jou Lyrics

Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou Lyrics

Font:      
Align:    
  • Ja ek verlang na jou, my liefling
  • En ek droom van jou o so blou
  • Ja, ek dink net aan jou, my liefling
  • En my hart is 'n mantel van rou
  • Toe jy my verlaat het
  • Is my wreld verskeur
  • Die son het ophou skyn
  • En die maan het verkleur
  • Ja, kom nou terug na my, my liefling
  • Ek verlang na my liefling vanaand
  • Toe jy my verlaat het
  • Is my wreld verskeur
  • Die son het ophou skyn
  • En die maan het verkleur
  • Ja, kom nou terug na my, my liefling-
  • Ek verlang na my liefling vanaand

  • Report error in lyric




    The Ek Verlang Na Jou lyrics by Jim Reeves is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Jim Reeves Ek Verlang Na Jou Lyrics