A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   J   »   Jim Reeves Lyrics   »   Verreland Lyrics

Jim Reeves - Verreland Lyrics

Font:      
Align:    
  • Verreland
  • Daar's 'n ver, verre land, skone land
  • waar die sonlig so rein helder skyn.
  • Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor,
  • en ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:
  • Vaderland! Dis so ver hiervandaan;
  • Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...
  • Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
  • waar die branders bruis en oestydwinde suis -
  • daardie ver, verre land lok my aan...
  • hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...
  • Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
  • waar die branders bruis en oestydwinde suis -
  • daardie ver, verre land lok my aan...
  • hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

  • Report error in lyric




    The Verreland lyrics by Jim Reeves is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Jim Reeves Verreland Lyrics