Welcome!
Login
|
Register
Artist
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
#
Title
Artist
Song title:
André Huysamen - Asemloos
Edit By:
216.73.216.9
Engel jy's my feëverhaal In jou oë wil ek verdwaal vanaand As die donker ons kom haal Sal jou hart en liefde lig uitstraal En ek wonder of jy weet Wat jy aan my doen Want jy laat my asemloos Dis net jy wat my kan troos My wêreld draai jy onderstebo Jy laat my asemloos Wil myself in jou verloor Sonder jou voel dit of ek versmoor En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen Want jy laat my asemloos Jy breek die mure om my af Jy maak my sterker elke dag, elke nag Jou stem sny deur die geraas Sal my laaste asem vir jou uitblaas En ek wonder of jy weet Wat jy aan my doen Want jy laat my asemloos Dis net jy wat my kan troos My wêreld draai jy onderstebo Jy laat my asemloos Wil myself in jou verloor Sonder jou voel dit of ek versmoor En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen Want jy laat my asemloos Want jy laat my asemloos Want jy laat my asemloos Want jy laat my asemloos Dis net jy wat my kan troos My wêreld draai jy onderstebo Jy laat my asemloos Wil myself in jou verloor Sonder jou voel dit of ek versmoor En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen Want jy laat my asemloos
All lyrics are property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved |
Privacy policy
|
Blog