Welcome!
Login
|
Register
Artist
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
#
Title
Artist
Song title:
Jim Reeves - My Blinde Hart
Edit By:
216.73.216.251
My blinde hart wil geen oomblik langer weet nie dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou.. My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie - dalk het jy my harteloos verlei... 'n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie, maar geduldig bly ek in my uur van smart; My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie - daarom leef jou beeld hier in my blinde hart. 'n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie, maar geduldig bly ek in my uur van smart; My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie - daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.
All lyrics are property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved |
Privacy policy
|
Blog