Fokofpolisiekar - Tevrede Lyrics
Mikrogolfoond mense marseerWanbegrip, wanbalans, wanbeheerWeggedraaiMet die son op hul rueEk verkies die son op my gesigEk sal nooit weer terug gaan nieEk sal nooit weer terug gaan nieEk sal julle nooit tevredeTevrede stel nieHou jou kop vasDie probleem is net datEk nie weet wie ek is nieHierdie gaan nog lank vatHierdie gaan nog seermaakKan ons maak of ons vir ewig kan leefSal ons, ons geheime boodskappe vergeetFluister kliphardSpeel so sag as what jy kanSoen so veel as what jy wilHou my net vasDie werklikheid is datEk nie weet wie ek is nie