A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   H   »   Helmut Lotti Lyrics   »   Sarie Marais Lyrics

Helmut Lotti - Sarie Marais Lyrics

Font:      
Align:    
  • My Sarie Marais is zo ver van my hart,
  • maar 'k hoop om haar weer te sien.
  • Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
  • nog voor die oorlog het begin.
  • O bring my trug na die ou Transvaal,
  • daar waar my Sarie woon,
  • Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
  • daar woon my Sarie Marais,
  • daar woon my Sarie Marais
  • Ek was so bang dat die Kakies my sou vang,
  • en ver oor die see wegstuur;
  • Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand
  • daar onder langs die Grootrivier.
  • O bring my trug na die ou Transvaal,
  • daar waar my Sarie woon,
  • Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
  • daar woon my Sarie Marais,
  • daar woon my Sarie Marais
  • Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar,
  • terug na die on Transvaal;
  • My liewelingspersoon sal seker ook daar wees
  • om my met 'n kus beloon.
  • O bring my trug na die ou Transvaal,
  • daar waar my Sarie woon,
  • Daar onder in die mielies by die groen doringboom,
  • daar woon my Sarie Marais
  • Daar onder in die mielies
  • by die groen doringboom,
  • daar woon my Sarie Marais

  • Report error in lyric




    The Sarie Marais lyrics by Helmut Lotti is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Helmut Lotti Sarie Marais Lyrics