A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   J   »   Jim Reeves Lyrics   »   My Blinde Hart Lyrics

Jim Reeves - My Blinde Hart Lyrics

Font:      
Align:    
  • My blinde hart wil geen oomblik langer weet nie
  • dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou..
  • My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie -
  • dalk het jy my harteloos verlei...
  • 'n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
  • maar geduldig bly ek in my uur van smart;
  • My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie -
  • daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.
  • 'n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
  • maar geduldig bly ek in my uur van smart;
  • My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie -
  • daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.

  • Report error in lyric

    The My Blinde Hart lyrics by Jim Reeves is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Jim Reeves My Blinde Hart Lyrics