A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   A   »   André Huysamen Lyrics   »   Asemloos Lyrics

André Huysamen - Asemloos Lyrics

Font:      
Align:    
  • Engel jy's my feëverhaal
  • In jou oë wil ek verdwaal vanaand
  • As die donker ons kom haal
  • Sal jou hart en liefde lig uitstraal
  • En ek wonder of jy weet
  • Wat jy aan my doen
  • Want jy laat my asemloos
  • Dis net jy wat my kan troos
  • My wêreld draai jy onderstebo
  • Jy laat my asemloos
  • Wil myself in jou verloor
  • Sonder jou voel dit of ek versmoor
  • En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen
  • Want jy laat my asemloos
  • Jy breek die mure om my af
  • Jy maak my sterker elke dag, elke nag
  • Jou stem sny deur die geraas
  • Sal my laaste asem vir jou uitblaas
  • En ek wonder of jy weet
  • Wat jy aan my doen
  • Want jy laat my asemloos
  • Dis net jy wat my kan troos
  • My wêreld draai jy onderstebo
  • Jy laat my asemloos
  • Wil myself in jou verloor
  • Sonder jou voel dit of ek versmoor
  • En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen
  • Want jy laat my asemloos
  • Want jy laat my asemloos
  • Want jy laat my asemloos
  • Want jy laat my asemloos
  • Dis net jy wat my kan troos
  • My wêreld draai jy onderstebo
  • Jy laat my asemloos
  • Wil myself in jou verloor
  • Sonder jou voel dit of ek versmoor
  • En ek wonder of jy weet wat jy aan, aan my doen
  • Want jy laat my asemloos

  • Report error in lyric




    Latest André Huysamen Lyrics

    The Asemloos lyrics by André Huysamen is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing André Huysamen Asemloos Lyrics